速報APP / 教育 / Lewenswetenskap 10 Woordelys

Lewenswetenskap 10 Woordelys

價格:免費

更新日期:2017-07-23

檔案大小:3.4M

目前版本:1.0

版本需求:Android 1.6 以上版本

官方網站:http://www.examfever.co.za

Email:apps@examfever.co.za

Lewenswetenskap 10 Woordelys(圖1)-速報App

Die toepassing bevat ongeveer 200 biologiese terme wat op graad 10 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:

Lewenswetenskap 10 Woordelys(圖2)-速報App

- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)

Lewenswetenskap 10 Woordelys(圖3)-速報App

- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term

Lewenswetenskap 10 Woordelys(圖4)-速報App

- skakels na verwante woorde en hul definisies.

Lewenswetenskap 10 Woordelys(圖5)-速報App

Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.

Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.